[vc_empty_space height="-5px"]
Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem. [vc_empty_space height="10px"]
[vc_empty_space height="20px"]

FREE SHIPPING on all orders above R1000!

ONS IS EEN

R190.00

Jy wil Ons Is Een in jou boekrak hê, want dit is ‘n besonderse boek met besonderse lewenslesse.

Is jy op soek na ‘n storieboek wat jou kind kan help om emosionele intelligensie oor die verskille tussen mense aan te leer?  Dan is hierdie boek met ‘n storie oor die raakpunte tussen ons almal die perfekte antwoord vir storietyd.

Ons is mal oor die kleurvolle illustrasie en gevoelswoorde-skryfstyl.  Dit is vir seker ‘n boek wat met jou kleinding se hart sal praat, en emosie-woorde is ‘n moet-hê vir kinders.  Help om jou kind hiermee toe te rus deur hierdie boek by jul versameling te voeg.

Hierdie boek bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

’n Warm, vertroostende boek oor vriendskap en ubuntu wat beide ons ooreenkomste en verskille vier.

Geskryf deur Refiloe Moahloli en geillustreer deur Zinelda McDonald.

Bestel nou joune voor hulle uitverkoop!

PS – lees onder meer oor die storie & hoekom ONS IS EEN ‘n moet-koop-boek is.

Description

Jy wil Ons Is Een in jou boekrak hê, want dit is ‘n besonderse boek met besonderse lewenslesse.

Is jy op soek na ‘n storieboek wat jou kind kan help om emosionele intelligensie oor die verskille tussen mense aan te leer?  Dan is hierdie boek met ‘n storie oor die raakpunte tussen ons almal die perfekte antwoord vir storietyd.

Ons is mal oor die kleurvolle illustrasie en gevoelswoorde-skryfstyl.  Dit is vir seker ‘n boek wat met jou kleinding se hart sal praat, en emosie-woorde is ‘n moet-hê vir kinders.  Help om jou kind hiermee toe te rus deur hierdie boek by jul versameling te voeg.

Hierdie boek bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Die storie in Ons Is Een:

  • Ek en jy lyk dalk verskillend.  Ons klink verskillend.  Ons bly op verskillende plekke.  Ons eet verskillende soorte kos.  MAAR wanneer ek in jou oë kyk, sien ek myself.
  • Gaan saam met die karakters in die boek op ‘n reis oor hoe verskillend ons almal is, maar ons is tog ook eintlik almal dieselfde.
  • Vestig die konsep van selfbeeld en liefde vir jouself in konteks teenoor liefde vir ander.
  • Vestig die beginsel dat elkeen van ons uniek en verskillend is, maar dat ons ook almal dieselfde is – kinders verstaan hierdie konsep baie makliker as wat ons dink, en dit is iets wat ons moet koester en in stand moet hou.

Hoekom is ONS IS EEN ‘n moet-koop boek?

  • Ryk taalgebruik vol beskrywende teks.
  • Helder, treffende illustrasies.
  • Hierdie storieboek leer ‘n pragtige lewensles op ‘n maklike manier.
  • ‘n Mens kan nooit te veel boeke hê nie & hierdie een is ‘n waardevolle toevoeging tot jou versameling.
  • Ons kinders word groot in ‘n unieke, diverse samelewing, waar dit ‘n waardevolle vaardigheid is om ander te respekteer en omarm.

Bestel nou joune voor hulle uitverkoop!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ONS IS EEN”

Your email address will not be published. Required fields are marked *