[vc_empty_space height="-5px"]
Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem. [vc_empty_space height="10px"]
[vc_empty_space height="20px"]

FREE SHIPPING on all orders above R1000!

5 MINUTE DIERE STORIES

R140.00

Jy kort 5 MINUTE DIERE STORIES vir jou boekrak, want elke klein mensie sal gek wees oor hierdie lekker stories.

Is jy op soek na ‘n storieboek met kort stories wat jonger kinders se aandag kan hou?  Dan is hierdie boek met kort stories oor diere die perfekte antwoord vir storietyd.

Ons is mal oor die kleurvolle illustrasie en stewige hardeband formaat.

Hierdie boekie bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Bestel nou joune voor hulle uitverkoop!

NS – lees verder vir meer inligting oor 5 Minute Hondjie Stories.

Description

Jy kort 5 MINUTE DIERE STORIES vir jou boekrak, want elke klein mensie sal gek wees oor hierdie lekker stories.

Is jy op soek na ‘n storieboek met kort stories wat jonger kinders se aandag kan hou?  Dan is hierdie boek met kort stories oor diere die perfekte antwoord vir storietyd.

Ons is mal oor die kleurvolle illustrasie en stewige hardeband formaat.

Hierdie boekie bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Die kort stories oor diere:

  • Lees oor Welpie Willem se brul.
  • Vind uit hoekom Mia Muis wil verhuis.
  • Gaan saam met die Bok Speurders op ‘n speurtog om uit te vind wie die kos steel.
  • Soek saam met die vissies ‘n perfekte geskenk vir mamma.
  • Leer saam met Bobaas Haas om hoog te spring.
  • Gaan saam met Pikkie Pikkewyn na die Sneeupiek ysskaats kompetisie.
  • Soek saam met Eensame Uil iemand om mee te speel.

Hoekom is 5 MINUTE DIERE STORIES ‘n moet-koop boek?

  • Ryk taalgebruik vol beskrywende teks.
  • Helder, treffende illustrasies.
  • Hardeband vir ‘n langer leeftyd.
  • ‘n Mens kan nooit te veel boeke hê nie.
  • Uitstekende waarde vir geld met 7 diere stories.

Bestel nou joune voor hulle uitverkoop!

NS – maak seker jy loer na ons hele reeks boeke, daar is beslis ‘n hele paar skatte wat in jou boekrak hoort.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “5 MINUTE DIERE STORIES”

Your email address will not be published. Required fields are marked *