[vc_empty_space height="-5px"]
Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem. [vc_empty_space height="10px"]
[vc_empty_space height="20px"]

FREE SHIPPING on all orders above R1000!

MY MOOISTE SPROKIES

R295.00

Jy wil My Mooiste Sprokies in jou boekrak hê, want elke kleinding sal meegevoer word deur die lekkerlees stories & pragtige illustrasies.  Jy kry 7 klassieke sprokies, met ‘n paar minder algemenes soos Die Wolf en die Sewe Bokkies ingesluit.

My Mooiste Sprokies is ‘n groot bederf vir enige klein leser.  As jy op soek is na ‘n vars vertel-trant en pragtige prettige illustrasies, is hierdie die boek vir jou.  Dit besonderse illustrasies sal jou klein leser meevoer na die sprokieswêreld.

Ons is mal oor die grootte van die boek, die kleurvolle illustrasies en stewige hardeband formaat.

Hierdie boek bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Bestel nou joune sodat julle kan begin lees.

NS – lees verder vir meer inligting.

Description

My Mooiste Sprokies is ‘n groot bederf vir enige klein leser.  As jy op soek is na ‘n vars vertel-trant en pragtige prettige illustrasies, is hierdie die boek vir jou.  Dit besonderse illustrasies sal jou klein leser meevoer na die sprokieswêreld.

Ons is mal oor die grootte van die boek, die kleurvolle illustrasies en stewige hardeband formaat.

Hierdie boek bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Die storiesin My Mooiste Sprokies:

  • Klein Duimpie is die slimste van sy ouers se 7 kinders, en kan altyd ‘n plan beraam.
  • Die Wolf en die Sewe Bokkies – Mamma bok vang Wolf met ‘n slap riem toe hy dit durf waag om met haar kinders te sukkel.
  • Hansie en Grietjie neem jou saam op hul klassieke reis deur die woud.
  • Die Gestewelde Kat is ‘n klein rakker met wie almal moet rekening hou.
  • Aspoestertjie se klassieke verhaal stel nooit teleur nie.
  • Die Drie Varkies se avonture neem elke kleinding saam op ‘n reis vol lewenslesse.
  • Rooikappie leer dat ‘n mens nooit vreemdelike moet vertrou nie.

Hoekom is dit ‘n moet-koop boek?

  • Ryk taalgebruik vol beskrywende teks.
  • ‘n Lekker informele vertel-trant van die klassieke stories.
  • Helder, treffende illustrasies.
  • Hardeband vir ‘n langer leeftyd.
  • Die bundel bied ‘n lekker balans tussen meer en minder bekende sprokies.
  • ‘n Mens kan nooit te veel boeke hê nie.

Bestel nou jou MY MOOISTE SPROKIES voor hulle uitverkoop!

NS – maak seker jy loer na al ons boeke, daar is ‘n hele paar wat jy in jou boekrak sal wil hê!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “MY MOOISTE SPROKIES”

Your email address will not be published. Required fields are marked *