[vc_empty_space height="-5px"]
Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem. [vc_empty_space height="10px"]
[vc_empty_space height="20px"]

FREE SHIPPING on all orders above R1000!

EEN VIR ALMAL – ALMAL VIR EEN

R110.00

Jy wil beslis EEN VIR ALMAL – ALMAL VIR EEN in jou boekrak hê, want die deernisvolle storie sal elke klein leser se hart aanraak.

Almal het swakhede en ook goeie eienskappe, maar SAAM is ons baie sterk.  Hierdie storie verken die verskille tussen maats, en het ‘n pragtige boodskap dat ons almal saam baie dinge kan verrig.

Jy sal hierdie prenteboek oor die diverse wêreld waarin ons leef, en die waarheid dat ons almal saam wonderlike dinge kan vermag, beslis geniet.

Hardeband

Bestel nou joune sodat julle kan begin lees.

NS – lees verder vir meer inligting.

Description

Jy wil ‘n EEN VIR ALMAL – ALMAL VIR EEN in jou boekrak hê, want dit het besonderse trefkrag vir alle klein mensies & leer besonderse lewenslesse op ‘n deernisvolle wyse.

Hierdie boek is ‘n gunsteling onder ons klein lesertjies.  As jy op soek is na ‘n store om emosionele intelligensie te help ontwikkel, is hierdie boek die antwoord.  Dit sal blitsig ‘n storietyd gunsteling word.

Ons is mal oor die skryfstyl, pragtige boodskap en stewige hardeband formaat.  Dit is ‘n gulde geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Die storie in EEN VIR ALMAL – ALMAL VIR EEN:

  • Almal het swakhede en ook goeie eienskappe.
  • SAAM is ons baie sterk.
  • Hierdie storie verken die verskille tussen maats, en het ‘n pragtige boodskap dat ons almal saam baie dinge kan verrig.
  • Dit raak deernisvol aan moeilike konsepte & maak dit toeganklik vir gesprekvoering op jou kind se vlak.

Hoekom is dit ‘n moet-koop boek?

  • Die storie word deernisvol vertel, en dra ‘n pragtige boodskap oor.
  • Alle kinders verdien om emosionele intelligensie te ontwikkel en gevoelswoordeskat aan te leer.
  • Die boek fokus op wat ons kan vermag as ons saamwerk, al is ons anders as ander.
  • Dit is ‘n fantastiese aanknopingspunt vir gesprekke oor aanvaarding, diversiteit & maatjies wat anders as ek lyk.
  • Deur hardop vir jou kind te lees, help jy hulle om soveel vaardighede te ontwikkel net deur deel te wees van storietyd.  Dit is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee, en versterk hulle gevoel van behoort op ‘n ongelooflike wyse.
  • Woordeskat en taalvernuf word verbreed deur gereelde storietyd saam met iemand wat voorlees.

Bestel nou joune voor hulle uitverkoop!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “EEN VIR ALMAL – ALMAL VIR EEN”

Your email address will not be published. Required fields are marked *