[vc_empty_space height="-5px"]
Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem. [vc_empty_space height="10px"]
[vc_empty_space height="20px"]

FREE SHIPPING on all orders above R1000!

‘n KIND BLY ‘n KIND

R110.00

Jou boekrak kort beslis ‘n KIND BLY ‘n KIND, want dit is ‘n deernisvolle storie oor verskille & hoe ons almal eintlik ook dieselfde is.

Die twee padda-kinders is heeltemal alleen in die wêreld.  Wat moet van hulle word?  Die lyster, die krimpvarkie en die mol is raadop.  Maar gelukkig weet Mamma Muis wat om te doen, want ‘n kind bly ‘n kind!

Verryk jou kleinding se lewe met hierdie simpatieke prenteboek oor skeiding, afskeid en ‘n nuwe begin, en die waarheid dat alle kinders eenders behandel wil en moet word.

Hardeband.

Bestel nou joune sodat julle kan begin lees.

NS – lees verder vir ‘n lys van al die stories en meer inligting.

Category:

Description

Jy wil ‘n KIND BLY ‘n KIND in jou boekrak hê, want dit het besonderse trefkrag vir alle klein mensies & leer besonderse lewenslesse op ‘n deernisvolle wyse.

‘n Kind bly ‘n Kind is ‘n gunsteling onder ons klein lesertjies.  As jy op soek is na ‘n store om emosionele intelligensie te help ontwikkel, is hierdie boek die antwoord.  Dit sal blitsig ‘n storietyd gunsteling word.

Ons is mal oor die skryfstyl, pragtige boodskap en stewige hardeband formaat.

Hierdie boek bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Die storie in ‘n KIND BLY ‘n KIND:

  • Die twee padda-kinders is heeltemal alleen in die wêreld.
  • Wat moet van hulle word?
  • Die lyster, die krimpvarkie en die mol is raadop.
  • Maar gelukkig weet Mamma Muis wat om te doen, want ‘n kind bly ‘n kind en mammas het altyd ‘n plan.

Hoekom is dit ‘n moet-koop boek?

  • Die storie word deernisvol vertel, en dra ‘n pragtige boodskap oor.
  • Alle kinders verdien om emosionele intelligensie te ontwikkel en gevoelswoordeskat aan te leer.
  • Die boek fokus op ons verskille & hoe ons almal ook dieselfde is & dieselfde behandel moet word.
  • Dit is ‘n fantastiese aanknopingspunt vir gesprekke oor aanvaarding, diversiteit & maatjies wat anders as ek lyk.

Bestel nou joune voor hulle uitverkoop!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n KIND BLY ‘n KIND”

Your email address will not be published. Required fields are marked *