[vc_empty_space height="-5px"]
Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem. [vc_empty_space height="10px"]
[vc_empty_space height="20px"]

FREE SHIPPING on all orders above R1000!

HEKSELIENTJIE – BONKIE SE EIER

R120.00

Jy kort vir vir Hekselientjie – Bonkie se Eier in jou boekrak, want die prettige storie en unieke illustrasies bekoor klein lesers.

Bonkie die draak word wakker.  Hy het sleg geslaap.  Daar is iets hards in sy bed – dis… dis ‘n eier!  Hekselientjie kan dit glad nie verstaan nie – Bonkie is ‘n seuntjie draak en seuntjies lê nie eiers nie.  Dit is ‘n raaisel wat Hekselientjie net eenvoudig moet oplos.

Ons is mal oor die skryfstyl, ryk woordeskat en unieke karakters.

Bestel nou joune sodat julle kan begin lees.

NS – lees verder vir meer inligting.

Description

Jy kort sonder twyfel vir Hekselientjie – Bonkie se Eier in jou boekrak, want hierdie die bekoorlike karakts stap ligvoets in elke klein leser se hart in.

Die Hekselientjie reeks is beslis ‘n gunsteling in ons winkel.  As jy op soek is na ‘n unieke storie met ryk woordeskat en pragtige illustrasies, MOET jy hierdie versameling koop.  Dit sal blitsig ‘n storietyd gunsteling word.

Ons is mal oor die skryfstyl, kleurvolle illustrasie en stewige hardeband formaat.

Hierdie boeke bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Die storie in HEKSELIENTJIE – BONKIE SE EIER:

    • Bonkie die draak word wakker na hy sleg geslaap het.
    • Daar is iets hards in sy bed.
    • Gits, dis ‘n eier!
    • Hekselientjie en Moes verstaan dit glad nie – die eier kan nie Bonkie s’n wees nie.
    • Bonkie is ‘n seuntjie – en seuntjies lê mos nie eiers nie?
    • Hulle help almal saam om die baba drakie se mamma te soek, wat sorg vir lekker lag oomblikke.

Hoekom is dit ‘n moet-koop boek?

  • Ryk taalgebruik vol beskrywende teks wat jou kleinding se woordeskat sal help bevorder.
  • Vars, unieke karaktertjies wat gou gou in almal se harte inkruip.
  • Helder, treffende illustrasies wat klein mensies bekoor.
  • Hardeband vir ‘n langer leeftyd.
  • ‘n Mens kan nooit te veel boeke hê nie.

Bestel nou joune voor hulle uitverkoop!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “HEKSELIENTJIE – BONKIE SE EIER”

Your email address will not be published. Required fields are marked *