[vc_empty_space height="-5px"]
Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem. [vc_empty_space height="10px"]
[vc_empty_space height="20px"]

FREE SHIPPING on all orders above R1000!

HEKSELIENTJIE EN DIE DRAAKTRANE

R120.00

Jy het beslis vir Hekselientjie in jou boekrak nodig, want die unieke storielyne en oulike karakters is ‘n vars toevoeging vir storietyd & sal enige lesertjie bekoor.

Die maan sit al hoog.  Hekselientjie word wakker.  Als is tjoepstil in Heksiebos.  Slaap almal dan nog?  Sy steek haar koppie by die deur uit… Brullende besems!  Wat gaan nou aan?  Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik!

Ons is mal oor die skryfstyl, karakters en stewige hardeband formaat.

Bestel nou joune sodat julle kan begin lees.

NS – lees verder vir meer inligting.

Description

Jy kort sonder twyfel vir Hekselientjie & die Draaktrane in jou boekrak, want hierdie die bekoorlike karakts stap ligvoets in elke klein leser se hart in.

Die Hekselientjie reeks is beslis ‘n gunsteling in ons winkel.  As jy op soek is na ‘n unieke storie met ryk woordeskat en pragtige illustrasies, MOET jy hierdie versameling koop.  Dit sal blitsig ‘n storietyd gunsteling word.

Ons is mal oor die skryfstyl, kleurvolle illustrasie en stewige hardeband formaat.

Hierdie boeke bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Die storie in HEKSELIENTJIE & die Draaktrane:

    • Die maan sit al hoog.
    • Hekselientjie word wakker.
    • Als is tjoepstil in Heksiebos.  Slaap almal dan nog?
    • Sy steek haar koppie by die deur uit…
    • Brullende besems!  Wat gaan nou aan?  Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik!
    • Hekselientjie gaan soek dapper na ‘n oplossing vir die eienaardige situasie.

Hoekom is dit ‘n moet-koop boek?

  • Ryk taalgebruik vol beskrywende teks wat jou kleinding se woordeskat sal help bevorder.
  • Heerlike humorsin om klein en groot lesers te laat glimlag.
  • Vars, unieke karaktertjies wat gou gou in almal se harte inkruip.
  • Helder, treffende illustrasies wat klein mensies bekoor.
  • Hardeband vir ‘n langer leeftyd.
  • ‘n Mens kan nooit te veel boeke hê nie.

Bestel nou joune voor hulle uitverkoop!

NS – maak seker jy loer na ons ander Hekselientjie boeke.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “HEKSELIENTJIE EN DIE DRAAKTRANE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *