Description
Jy wil SPROKIE PERDE OMNIBUS in jou boekrak hê, want dit is ‘n besonders unieke & pragtige geillustreerde skatkis vol stories.
Hierdie skatkis van splinternuwe stories is propvol kreatiewe karakters. As jy op soek is na ‘n bundel vol NUWE stories, ryk woordeskat en pragtige illustrasies, MOET jy hierdie boek koop. Dit sal blitsig ‘n storietyd gunsteling word.
Ons is mal oor die nuwe, kreatiewe stories, die lekker skryfstyl, kleurvolle illustrasie en stewige hardeband formaat.
Hierdie boeke bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.
Die stories in SPROKIE PERDE OMNIBUS:
- Vonkel die Eenhoring
- Krulkop die Feeperdjie
- Sprankel die Seeperdjie
- Aanster en die Meermin
Hoekom is SPROKIE PERDE OMNIBUS ‘n moet-koop boek?
- Dit is ‘n bundel vol oorspronklike stories en nuwe karakters.
- Ryk taalgebruik vol beskrywende teks.
- Helder, treffende illustrasies.
- Hardeband vir ‘n langer leeftyd.
- Die stories lvoer die klein leser weg na ‘n droomland vol avonture.
- ‘n Mens kan nooit te veel boeke hê nie.
Reviews
There are no reviews yet.