[vc_empty_space height="-5px"]
Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem. [vc_empty_space height="10px"]
[vc_empty_space height="20px"]

FREE SHIPPING on all orders above R1000!

KLEIN GRILLIE SPINNEKOP

R130.00

Jy kort sonder twyfel vir Klein Grillie Spinnekop in jou boekrak, want hierdie klein karaktertjie stap ligvoets in elke klein leser se hart in.

Die Grillie reeks is beslis ‘n gunsteling in ons winkel.  As jy op soek is na ‘n unieke storie met ryk woordeskat en pragtige illustrasies, MOET jy hierdie versameling koop.  Dit sal blitsig ‘n storietyd gunsteling word.

Ons is mal oor die skryfstyl, kleurvolle illustrasie en stewige hardeband formaat.

Hierdie boeke bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Bestel nou joune sodat julle kan begin lees.

NS – lees verder vir meer inligting.

Description

Jy kort sonder twyfel vir Klein Grillie Spinnekop in jou boekrak, want hierdie klein karaktertjie stap ligvoets in elke klein leser se hart in.

Die Grillie reeks is beslis ‘n gunsteling in ons winkel.  As jy op soek is na ‘n unieke storie met ryk woordeskat en pragtige illustrasies, MOET jy hierdie versameling koop.  Dit sal blitsig ‘n storietyd gunsteling word.

Ons is mal oor die skryfstyl, kleurvolle illustrasie en stewige hardeband formaat.

Hierdie boeke bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.

Die storie:

    • Klein Grillie Spinnekop wil weet hoekom mense bang is vir hom.
    • Hy spring weg op ‘n reis om raad te vra by sy familie en vriende.
    • Elkeen gee vir hom ‘n ander antwoord – dis ‘n dilemma!
    • Grillie se meevoerende storie leer kinders om ander te aanvaar nes hulle is.

Hoekom is dit ‘n moet-koop boek?

  • Die klein leser gaan so ‘n mooi lewensles uit hierdie storie leer.
  • Ryk taalgebruik vol beskrywende teks om jou kleinding se woordeskat te help verbreed.
  • Vars, unieke karaktertjies wat in elke kinder-hart sal nesskop.
  • Helder, treffende illustrasies om klein lesers te bekoor.
  • Hardeband vir ‘n langer leeftyd.
  • Ons het nog nie ‘n kind ontmoet wat nie gek was oor Grillie nie.
  • ‘n Mens kan nooit te veel boeke hê nie.

Bestel nou joune voor hulle uitverkoop!

NS – maak seker jy loer na die hele Grillie reeks, dit is bekoorlike boeke wat in elke huis se boekrak behoort nes te skrop.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “KLEIN GRILLIE SPINNEKOP”

Your email address will not be published. Required fields are marked *